Hoe op aarde het jy leer praat? vra Sjasta verbaas.Waar ek vandaan kom, praat omtrent al die diere, antwoord die perd. Die vreedsame land van Narnia. Sy runnik klink baie skerp.Bree, die perd, word ontvoer uit Narnia en hy verlang om terug teMoreHoe op aarde het jy leer praat? vra Sjasta verbaas.Waar ek vandaan kom, praat omtrent al die diere, antwoord die perd. Die vreedsame land van Narnia. Sy runnik klink baie skerp.Bree, die perd, word ontvoer uit Narnia en hy verlang om terug te keer. Sjasta, wat op die punt is om as slaaf verkoop te word, besluit om saam met Bree weg te loop en na die tuiste te soek wat hy nooit gehad het nie.
Hul reis is egter vol verassings, maar ook gevare - soos toe hulle n verraderlike komplot oopvlek en dit n wedloop teen tyd word...